top of page

Dameskoshuis

Respek       Pro-aktiwiteit       Balans     Kritiese denke      Warmte
 

Sedert 1958 is Minerva een van die grootste dameskoshuise van Stellenbosch Universiteit. Ons is trots op 'n huis waar elke dame haar potensiaal kan ontwikkel, en waar lewenslange vriendskappe gebou word! Minerva is die Romeinse naam vir die Griekse godin Athena, wat as die godin van wysheid, skoonheid en kuns beskou word. Soos die griekse godin is Minerva 'n baie diverse koshuis waar elke dame haar individuele potensiaal kan ontdek. Ons neem deel aan vele kultuuraktiwiteite by die Universiteit (ons kleinsêr-groep het die halfeindronde in 2011 gehaal) en vele dames is akademiese presteerders. Ons bied ook baie verskillende tipes sport, soos atletiek, skaak en natuurlik netbal en hokkie, waarin ons dames toppresteerders van hul liga was vanjaar. Daar is baie geleenthede deur die jaar waanneer ons ons tradisies en erfenis vier, soos ons huisweek (Minerva week) asook verskeie formele en informele danse. Ons fokus, as 'n koshuis, is om bande tussen dames te bou, en om elke inwoner 'n "all-round" universiteit ervaring te bied. As jy wil deel wees van 'n ontspanne, prettige, gefokusde groep dames, is Minerva die plek vir jou.

​

'Die huis is waar die hart is", en baie harte word warm agtergelaat binne die mure van Minerva dameskoshuis. Ons is trots op wat 'n huis waar elke dame met gemak hul identiteit kan uitleef en haar potensiaal kan ontwikkel. Minerva streef om 'n diverse en inklusiewe omgewing te skep. Minerva is 'n koshuis waar leierskap, kulturele ontwikkeling en akademiese ontdekking baie hoog geag word. In Minerva streef ons daarna om hierdie ontdekking vir elkeen moontlik te maak, en ons doen dit deur verskeie geleenthede in ooreenstemming met waardes wat Minerva nastreef.

​

Having someone to love is Family. Having somewhere to go is Home. Having both is being Minervianer.

Since 1958 Minerva has been one of the largest ladies residences of Stellenbosch Uiversity. We pride ourselves on being a house where each girl can develop her potential and where lifelong friendships are built!

Minerva is the Roman name for the Greek goddess Athena, and is seen as the goddess of wisdom, beauty and arts. In this same way, Minerva is a very diverse residence, where every lady develops her own role. We take part in all the culture activities at the university and our sêr-group reached the semi-finals in 2011. We also offer many different types of sports, such as table tennis, athletics, chess and of course netball and hockey, in which our ladies ended at the top of their league this year. There are many events throughout the year in which we celebrate our traditions and heritage, such as our house week and a variety of dances.

Our focus as a residence is to build bonds between the girls and to provide the girls with an all-round university experience. If you want to be part of a relaxed, fun-loving but focused group of ladies, then Minerva is the place for you.

​

“Home is where the heart is”, and many hearts have been left behind between the warm hearted walls of Minerva Ladies Residence.

Minerva is one of the largest ladies residences in Stellenbosch.  We pride ourselves on being a home to where each lady can comfortably portray their identity and further develop her potential.Minerva is the Roman name for the Greek goddess Athena, who is seen as the goddess of wisdom, beauty and the arts. In this same manner, Minerva strives for diverse and inclusive environment. Minerva Ladies Residence is seen as a place of leadership, cultural, academic and recreational discovery. Minerva strives to grant this discovery to all whom she welcomes, and does so with opportunities that is consistent with the heritage, dignity and values of Minerva to implement change to further develop Minerva as a residence.

​

Having someone to love is Family. Having somewhere to go is Home. Having both is being Minervianer.

Respect       Pro-activity       Balance     Critical thinking       Warmth
 

bottom of page